Gaan deeltyds

Do you desire to be a more effective disciple maker for the Lord Jesus? The following documents contain information that will help you:

Gaan voltyds

Roep die Here jou om ’n sendingwerker te word? SAAWE kan jou raad gee oor watter toerusting jy nodig het en hoe jou gemeente jou kan stuur en versorg. Kyk gerus na die volgende publikasies vir meer inligting:

  1. “How to become a missionary?”
  2. God’s will for my Life“.
  3. Riglyne oor  The Support Team  vir 'n sendingwerker.
  4. 'n Lys van current vacancies worldwide in sendingorganisasies.

Skryf aan ons na info@saawe.org.za and tell your story if information on the SAAWE website helped you to become involved in missions part-time or fulltime or to go on a short term outreach. Visit the websites of mission organizations for more information.

Nuttige skakels