Wie is ons
Visie en Missie
Visie
Suid-Afrika – 'n fontein wat die wêreld seën met die Liefde en Goeie Nuus van Jesus Christus.
Missie
SAAWE verheerlik die Drie-enige God deur die Kerk in Suid-Afrika, sowel as regoor die wêreld, te mobiliseer om Dissipels van Christus uit alle nasies en volke te maak.
Vrug
Honderde gemeentes het deur SAAWE blootstelling gekry aan die geestelike nood van mense wat nog nie weet dat Jesus hulle liefhet en baie van hierdie gemeentes maak vandag ‘n verskil aan hierdie situasie.
Meer as ‘n duisend Suid-Afrikaners het sendelinge geword nadat hulle van SAAWE se dienste gebruik gemaak het. Sommige is vandag leiers van sendingorganisasies.
‘n Aantal vennootskappe en netwerke wat fokus op spesifieke volksgroepe of lande het met SAAWE se hulp tot stand gekom.
Geskiedenis
Na baie jare van wêreldsending is mnr Francis Grim, die stigter van SAAWE, diep bekommerd oor die miljoene wat nog nie met die Evangelie bereik is nie. Gedurende 1976 het mnr. Grim hierdie uitdaging op skrif gestel in die boekie “An Ideology for South Africa”. Hierdie boekie het die visie van wêreldevangelisasie onder die Christenbevolking van Suid-Afrika gesaai. SAAWE is op 18 November 1976 gestig.
om meer oor Payfast te lees.

Kontak ons nou
Meer inligting
Besigheidsure:
Weekdae 08:00-16:00
Epos:
info@saawe.org.za
Word vandag 'n vriend van SAAWE.
Ons skep graag geleenthede vir jou.