Omtrent 40% van die mense het nog nie gehoor dat Jesus hulle lief het nie.

Joshua Project.net

SAT-7

Baie meer as 22 miljoen sprekers van Arabies, Turks en Farsi word elke dag deur hulle eie mense met goeie Christelike satelliet TV bereik. SAAWE is ‘n vennoot van SAT-7.

Meer inligting by: www.sat7sa.org.

Word deel van hierdie wonderlike bediening deur ‘n kyker vir ‘n volle jaar in die taal van sy of haar keuse te borg @ net R15.