Hoe sal hulle hoor?

Wie sal gaan?

Wie sal ons stuur?

Ontdek die Bybel

Interaktiewe Bybel Ontdekking by SAAWE. Ongeveer 1400 persone is reeds toegerus as praktiseerders, fasiliteerders en meester-opleiers in 24 lande (ook in Suid-Afrika) om dissipelmakers en kerkplanters te wees. Gesels met Bettie Loock by bettie@saawe.org.za.

Kry toerusting

Spesiale Opleiding vir Sending in gebiede van Vervolging en Konflik. ‘n Unieke en gefokusde benadering vir Christene om die Evangelie onder moeilike omstandighede aan te bied. Doen navraag by info@saawe.org.za.

Verdere inligting oor vermenigvuldigende dissipelskap: